Hou Skool in China.
Reis Afrikaans-span.
Ons het gaan soek vir betroubare programme in China, sodat jy nie hoef nie... Loer na die geel-teks vir unieke elemente aan elke program, en volg die vliegtuigie vir meer inligting.

Program 1
Program-fooi: Geen.
Plasings: Regdeur die jaar.
Bestemmings: Regoor China.
TEFL sertikfikaat: Vereis.
Universiteitsgraad: Enige.
Salaris: 10 000 - 16000 RMB.
Programlengte: 6 tot 12 maande.
Verblyf: Ja.
Z-visa: Ja.
Vlugvergoeding: Ja.
Vakansie: 11 publiek en 10 betaal.
Kontrak: Buigsaam. Kies tussen 'n 23-uur (vier dae) en 28-uur (vyf dae) werksweek.'n Vier dag werksweek laat toe vir ruime avontuur en ander projekte.
Ouderdomme: 3-18 jaar.

Program 2
Program-fooi: Geen.
Plasings: Februarie & September.
Bestemmings: Regoor China.
TEFL sertikfikaat: Opleiding word verskaf.
Universiteitsgraad: Enige.
Salaris: 10 000 - 14000 RMB.
Programlengte: 6 tot 12 maande.
Verblyf: Ja.
Z-visa: Ja.
Vlugvergoeding: 6 000 RMB op voltooide kontrak.
Vakansie: Alle publiek.
Kontrak: 8 tot 5 / 5 dae 'n week.
Ouderdomme: Kleuterskool tot universiteit (volgens jou voorkeur.)

GOVERMENT EXCHANGE
Program-fooi: Geen.
Plasings: Januarie & Augustus.
Bestemmings: Regoor China.
TEFL sertikfikaat: Vereis of 2-jaar klasgee ondervinding.
Universiteitsgraad: Enige.
Salaris: +/- 6 500 RMB p/m + voltooingsbonus 6 500 RMB.
Programlengte: 4.5 maande (+ 1.5 maande op visa vir reis.)
Verblyf: Ja. (maaltye ook verskaf)
Z-visa: Ja.
Vlugvergoeding: 6 500 RMB voltooingsbonus.
Vakansie: Alle publiek.
Ouderdomme: Tipies 3-18 jaar.