EENMAAL 'N JAAR GAAN

IEWERS WAAR JY 

NOG NOOIT WAS NIE.

-Dalai Lama

Jolene Potgieter

Jolene is tans baseer in Doha, en  skryf dus uit reg oor die wêreld.

Haar gunsteling bestemming

is Kaapstad.

Jolene is die mede-stigter

van die Reis Afrikaans beweging.

  • Black Instagram Icon

Lara Erasmus

Lara skryf tans uit die binneland.

Sy was voormalig woon- en werksaam in Frankryk,

Argentinië en Korea en

deel graag uit hierdie ervarings.

Haar gunsteling bestemming

 is die bosveld. Sy is die mede-stigter van die Reis

Afrikaans beweging. 

  • Black Instagram Icon

Johan Ferreira

  • YouTube
  • YouTube

Madelaine Ferreira

Johan reis saam met sy vrou,Madelaine, deur Suid-Oos Asië. Hul albei werk

as aanlyn Engelse

onderwysers. Johan is ook 'n kenner op Engeland en China. Sy gunsteling bestemmings is Beijing en Kaapstad. Johan is 'n passievolle Christus-kind en bedryf die My Inner Hope projek.

Madelaine reis saam met haar man, Johan, deur

Suid-Oos Asië. Hul albei werk as aanlyn

Engelse onderwysers. Madelaine is passievol oor mense en bemarking. Haar gunsteling bestemming is Venesië, Italië. 

Nilene van Velden

Nilene is 'n dokter en sendeling by The Zambia Project. Sy het grootgeword in 'n sendeling familie, en lees graag

C.S Lewis. Haar gunsteling bestemming is Malawi. Om Nilene se maandelikse nuusbrief te ontvang, stuur 'n epos aan nvvelden@gmail.com 

  • Black Instagram Icon

Emile Tredoux

Emile werk tans as 'n

Engelse onderwyser in

Suid-Korea. As oud

dramastudent, geniet hy kunstefeeste

en kreatief wees. Hy is mal oor Swakopmund in Namibië.

  • Black Instagram Icon

Reis AFRIKAANS

'Met moed, geloof, braafheid en

nostalgie'

  • Facebook
  • Instagram
Bly op hoogte op ons poslys

© 2019 Reis Afrikaans. Alle regte voorbehou. Ontwerp deur Reis Afrikaans.