Dalai Lama

EENMAAL 'N JAAR GAAN

IEWERS WAAR JY 

NOG NOOIT WAS NIE.

-Dalai Lama

Annemie de Beer

Annemie was vir 'n jaar lank werkend by Disney World in Florida. Sy werk tans as kampleier by die somerkampe op die Amerikaanse platteland. Annemie is mal oor Washington.

  • Black Instagram Icon

Anja Burger

Anja is ons kenner op AupairWorld-verwante werke en was vir drie maande werkend op die pragtige Amalfi-kus in Italië. Sy deel ook uit haar huidige avonture op die Weskus.  

  • Black Instagram Icon

Ryna Barnard

Ryna is 22 en het onlangs klaar studeer. Sy gebruik vanjaar om die wêreld te verken, en is in Suid-Amerika.Sy reis tans en

het vroeër 'n Workaway in Chile gedoen. Volgende op haar lysie is die Camino

in Spanje. Ryna se gunsteling bestemming is Malawi.

  • Black Instagram Icon
  • Black Instagram Icon

Armand van den

Bergh

Arrie het onglangs

gradueer van die Universiteit Pretoria, en werk tans in China. Hy geniet dit verskriklik, en sal eendag ook sy studies in die buiteland wil voortsit. 

 Daniël is ons kenner op alles buitelig-avontuur.Sy voetspore lê dig in Europa, veral in Spanje op die Camino de Santiago. Hy het ook die weg tot bo aan Elbrus (Rusland) en die voet van Everest (Nepal) trotseer. Tuis is hy gans oor  Drakensberge en geniet niks meer as om teen die hange van ‘n berg te stap nie.Sy ironiese stap-bynaam is “Fluffy Mountain Goat”. Hy is uiters bang vir hoogtes en onvas op sy voete.

  • Black Instagram Icon

Luan Mandla

Swart

Daar is niks wat hierdie voormalige ingenieur nie doen nie. Wees dit klas gee, maatskappye begin, videos edit, musiek maak, foto’s neem of die wêreld reis. Luan was al in 31 lande (2018). Hy is ‘n groot voorstaander van om soveel te reis as wat mens kan omdat min dinge jou karakter soveel bou. Hy het ook ‘n unieke uitkyk op die tipiese toeriste aantreklikhede: “die ding waarna jy kyk is slegs die verskoning, dit is jou hart se instelling of die mense saam wie jy is wat bepaal hoe spesiaal die oomblik gaan wees."

  • Black Instagram Icon

Daniël Francois Cloete

Reis AFRIKAANS

'Met moed, geloof, braafheid en

nostalgie'

  • Facebook
  • Instagram
Bly op hoogte op ons poslys

© 2019 Reis Afrikaans. Alle regte voorbehou. Ontwerp deur Reis Afrikaans.