Reis Visa Vry.

Reis Afrikaans-span.

Die administrasie en kostes wat met die bekom van ‘n visa saamgaan, kan reisplanne in die wiele ry of aansienlik vermoeilik. Wees egter gerus, ons paspoorte laat toe vir visa-vrye vlerk-vat na die volgende bestemmings.... Toe, waarvoor wag jy!

Visa-vry:

 

Antigua en Barbuda

Argentinië

Bahamas

Barbados

Belize

Benin

Botswana

Brasilië

Chili

Colombia

Costa Rica

Dominica

Dominikaanse Republiek

Ecuador

El Salvador

Fiji

Filippyne

Gaboen

Georgia

Grenada

Guatemala

Die Iguazu-valle is aangewys as een van die sewe nuwe natuurlike wonders van die wêreld, en strek oor die grense van Argentinië, Brasilië en Paraguay. 

Guyana

Haiti

Honduras

Hong Kong

Indonesië

Ierland

Israel

Jamaica

Kenia

Kosovo

Lesotho

Macao

Malawi

Maleisië

Mikronesië

Mosambiek

Namibië

Nicaragua

Panama

Paraguay 

Manilla, Filippyne - ryk aan kultuur, geskiedenis en argitektuur. 

Peru

Qatar 

Saint Kitts en Nevis

Saint Lucia

Senegal

Singapoer

Suid-Korea

St Vincent en die Grenadines

Swaziland

Tanzanië

Thailand

Trinidad en Tobago

Tunisië

Uruguay

Vanuatu

Venezuela

Zambië

Zimbabwe

Lara op Geoje Eiland - 'n gewilde buitelugstad in Suid-Korea.

Dar Es Salaam, Tanzanië. 

Jolene in Doha, die bedrywige hoofstad van Qatar.

Visa op aankoms:

 

Armenië

Ghana

Tadjikistan

Bolivia

Kambodja

Iran

Nepal

Togo

Kaap Verde

Turkye (e-visa)

Kyrgyzstan

Laos

Rwanda

Uganda

Ethiopië

Madagaskar

Samoa

Gaboen

Maldives

Seychells (besoekerspermit)

Ivoorkus (e-visa)

Indië (e-visa)

Sri-Lanka (e-visa)

Istanbul, Turkye. 

Reis AFRIKAANS

'Met moed, geloof, braafheid en

nostalgie'

  • Facebook
  • Instagram
Bly op hoogte op ons poslys

© 2019 Reis Afrikaans. Alle regte voorbehou. Ontwerp deur Reis Afrikaans.